| Modulekode | IOW 300 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Rekenaarvaardigheid en digitale tegnologie as medium vir ontwerp. Produksiebestuur: tegnologie en produksiesisteme vir papier- en skermgebaseerde media. Ontwerp as visuele kommunikasie: inhoud, gehoor, media en ontwerpstrategie. Toepassing en ontwerp: probleemoplossing van visuele identiteit, verpakkings-, uitstallings-, redaksionele, advertensie- en reklame-ontwerp. Individuele ontwerpnavorsing. |
| Modulekrediete | 60.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | IOW 200, VKK 120, VKK 220 |
| Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 4 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App